Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rostrum
rostrum [boodskap #141855] Di, 16 Mei 2023 18:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rostrum
Afbreking: ros•trum


Selfstandige naamwoord: rostrum
Meervoud: rostrums
Verkleinwoord: rostrumpie
Meervoud van verkleining: rostrumpies

Betekenis:
• 'n Verhoog of platform vir 'n spreker; seepkis; podium; preekgestoelte.
• (anatomie) 'n Snuit of snawelagtige uitsteeksel.

Gebruik:
• Die redenaar het die rostrum huiwerig bestyg.
• Die rooijakkals het 'n korter, breër rostrum as die witkwasjakkals.

Vertaling:
Engels: rostrum
Nederlands: rostrum

Nota:
• Van Latyn rostrum, wat "bek" beteken.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skouspel
Volgende onderwerp: Ethiopies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 03:59:07 MGT 2024