Bill Clinton se zip is toe [boodskap #16990] |
Thu, 20 August 1998 00:00 |
Vyg Fynbos
Boodskappe: 15 Geregistreer: December 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
een ding is seker
Bill Clinton se ZIP is toe,
nog minder sy vrou slaap nou by hom,
want sy is kwaad ens traf hom nou, en
hy sal dit nie waag om weer rond te
karjakker nie... so
ha ha ah .... geen seks vir Bill !!
... wha ha ha ha
..is dit straf genoeg..praat van n
backfire situasie !!!! he he
-Vyg
-----== Posted via Deja News, The Leader in Internet Discussion ==-----
http://www.dejanews.com/rg_mkgrp.xp Create Your Own Free Member Forum
|
|
|
Re: Bill Clinton se zip is toe [boodskap #17010 is 'n antwoord op boodskap #16990] |
Fri, 21 August 1998 00:00 |
G.B.
Boodskappe: 2173 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Frikkie Potgieter" writes:
Nou is sy TJANK
> (PIEPIE ) afgetrap.
> Frikkie
> (Apartheidsvark van Suid Afrika)
Kyk hoe mooi begin die sekretaris van die
AWB nou Afrikaans praat. Daar is tog hoop
vir hom. Verfris my geheue, Frikkie my ou
dier, oor daardie gerugte oor Eugene
Terreblanche se sekslewe. En vertel vir
Eugene se perd, ek laaik hom.
Tant Hessie se wit perd.
|
|
|
Re: Bill Clinton se zip is toe [boodskap #17011 is 'n antwoord op boodskap #16990] |
Fri, 21 August 1998 00:00 |
Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383 Geregistreer: February 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
OH eina, `n man word in sy swakheid uitgevang..
Jammer vir hom want nou het die Amerikaners hulle vertroue in hom verloor.
Ek kry die ou nogal jammer, maar nou ja soos hulle sê... Nou is sy TJANK
(PIEPIE ) afgetrap.
Frikkie
(Apartheidsvark van Suid Afrika)
c-n...@usa.net wrote in message ...
>
>
> een ding is seker
> Bill Clinton se ZIP is toe,
> nog minder sy vrou slaap nou by hom,
> want sy is kwaad ens traf hom nou, en
> hy sal dit nie waag om weer rond te
> karjakker nie... so
> ha ha ah .... geen seks vir Bill !!
> ... wha ha ha ha
> ..is dit straf genoeg..praat van n
> backfire situasie !!!! he he
> -Vyg
>
> -----== Posted via Deja News, The Leader in Internet Discussion ==-----
> http://www.dejanews.com/rg_mkgrp.xp Create Your Own Free Member Forum
|
|
|