Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skouspel
skouspel [boodskap #141854] Di, 16 Mei 2023 18:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skouspel
Afbreking: skou•spel
Samestelling: skou + spel


Selfstandige naamwoord: skouspel
Meervoud: skouspele
Verkleinwoord: skouspelletjie
Meervoud van verkleining: skouspelletjies

Betekenis:
• 'n Indrukwekkende vertoning of gebeurtenis, hoofsaaklik om toeskouers te vermaak.

Gebruik:
• In Oktober verander Pretoria se jakarandabome die strate in 'n pers skouspel.

Sinoniem:
• eienaardigheid
• kaleidoskoop
• kykspel
• panorama
• spektakel
• toneelopvoering
• vertoning

Afgelei:
• skouspelagtig
• skouspelkyker

Vertaling:
Engels: showpiece , spectacle, sight, scene
Nederlands: schouwspel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Ethiopiër
Volgende onderwerp: rostrum
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 03:28:13 MGT 2024