Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Ethiopië
Ethiopië [boodskap #141852] Di, 16 Mei 2023 13:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kaart van Ethiopië.
Kaart van Ethiopië.
Die vlag van Ethiopië.
Die vlag van Ethiopië.
Ethiopië
Afbreking: E•thi•o•pi•ë


Pleknaam: Ethiopië

Betekenis:
• 'n Land in Oos-Afrika, amptelik die Federale Demokratiese Republiek Ethiopië.

Gebruik:
Ethiopië is 'n land in die Horing van Afrika wat begrens word deur Eritrea, Djiboeti, Somalië, Kenia, Soedan en Suid-Soedan.

Wisselvorm:
• Etiopië

Afgelei:
• Ethiopies
• Ethiopiër

Vertaling:
Engels: Ethiopia
Nederlands: Ethiopië

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klaring
Volgende onderwerp: Ethiopiër
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 21:19:07 MGT 2024