klaring [boodskap #141851] |
Di, 16 Mei 2023 13:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
klaring
Afbreking: kla•ring
Samestelling: klaar + -ing
Selfstandige naamwoord: klaring
Meervoud: klaringe, klarings
Betekenis:
• Amptelike toestemming om 'n streng beheerde handeling uit te voer.
Gebruik:
• Die vlieënier kontak die beheertoring vir klaring om op te styg.
Sinoniem:
• goedkeuring
• opheldering
• toestemming
Afgelei:
• klaringskoste
• klaringsvaartuig
Vertaling:
Engels: clarification, clearance
Nederlands: klaring
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|