Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skeurbuik
skeurbuik [boodskap #141850] Ma, 15 Mei 2023 17:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Skeerbuik
Skeerbuik
skeurbuik
Afbreking: skeur•buik
Samestelling: skeur + buik


Selfstandige naamwoord: skeurbuik
Meervoud:

Betekenis:
• Siekte weens die gebrek aan vitamine C, gekenmerk deur bloeding van die tandvleis, blou kolle en seer gewrigte.

Gebruik:
• In die 18de eeu het meer Britse matrose aan skeurbuik as Britse soldate op die slagveld gesterf.

Sinoniem:
• skorbuut

Afgelei:
• kinderskeurbuik
• skeurbuiklyer
• skeurbuikmiddel
• skeurbuikwerend

Vertaling:
Engels: scurvy
Nederlands: scheurbuik

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: knak
Volgende onderwerp: klaring
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 04:00:17 MGT 2024