ingetoë [boodskap #141845] |
Ma, 15 Mei 2023 13:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ingetoë
Afbreking: in•ge•to•ë
Byvoeglike naamwoord: ingetoë
Vergrotende trap: ingetoëner
Oortreffende trap: ingetoënste
Attributief: ingetoë
Betekenis:
• Wat stemmig is en nie buitensporig optree nie.
Gebruik:
• Sy is 'n ingetoë mens.
Sinoniem:
• bedaard
• bedees
• besadig
• beskeie
• beskroomd
• rustig
• sedig
• stemmig
• swygsaam
• teruggetrokke
• terughoudend
Afgelei:
• ingetoënheid
Vertaling:
Engels: modest
Nederlands: ingetogen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|