saamsweer [boodskap #141840] |
Ma, 15 Mei 2023 10:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
saamsweer
Afbreking: saam•sweer
Samestelling: saam + sweer
Werkwoord: sweer saam, saamsweer
Verlede tyd: het saamgesweer
Betekenis:
• Om in die geheim met ander saam te werk, dikwels tot nadeel van 'n derde party.
Gebruik:
• Moenie met misdadigers saamsweer en valse getuienis in hulle guns aflê nie. [Eksodus 23:1]
Sinoniem:
• knoei
• konkel
• saamspan
Afgelei:
• saamsweer
• saamsweerdery
• sameswering
Vertaling:
Engels: to conspire, plot
Nederlands: samenzweren,
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|