Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Portugal
Portugal [boodskap #141837] Sun, 14 May 2023 20:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kaart van Portugal.
'n Kaart van Portugal.
Die vlag van Portugal.
Die vlag van Portugal.
Portugal
Afbreking: Por•tu•gal


Pleknaam: Portugal

Betekenis:
• 'n Land in Europa op die Iberiese Skiereiland, amptelik die Portugese Republiek.

Gebruik:
Portugal se hoofstad is Lissabon.

Afgelei:
• Portuguees
• Portuguese

Vertaling:
Engels: Portugal
Nederlands: Portugal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Suider-Afrika
Volgende onderwerp: brongitis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Dec 28 23:51:54 UTC 2024