Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Sentraal-Afrika
Sentraal-Afrika [boodskap #141835] Sun, 14 May 2023 19:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Sentraal-Afrika
Sentraal-Afrika
Sentraal-Afrika
Afbreking: Sen•traal-A•fri•ka


Pleknaam: Sentraal-Afrika

Betekenis:
• Die sentrale gedeelte van die kontinent van Afrika.

Gebruik:
• Die lande in Sentraal-Afrika is: Tsjad, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Demokratiese Republiek die Kongo, Rwanda, Burundi en soms ook Kameroen, Gaboen, Kongo, Angola en Zambië.

Sinoniem:
• Middel-Afrika

Verwant:
• Noord-Afrika
• Oos-Afrika
• Suider-Afrika
• Wes-Afrika

Vertaling:
Engels: Central Africa
Nederlands: Centraal-Afrika

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Wes-Afrika
Volgende onderwerp: Suider-Afrika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 00:34:18 UTC 2024