Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Wes-Afrika
Wes-Afrika [boodskap #141834] So, 14 Mei 2023 19:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Wes-Afrika
Wes-Afrika
Wes-Afrika
Afbreking: Wes-A•fri•ka


Pleknaam: Wes-Afrika

Betekenis:
• Die westelike gedeelte van die kontinent van Afrika.

Gebruik:
• Die lande in Wes-Afrika is: Nigerië, Ghana, Ivoorkus, Niger, Senegal, Sierra Leone, Burkina Faso, Togo, Benin, Liberië, Guinee, Guinee-Bissau, Gambië, Mali, Mauritanië en Kaap Verde.

Sinoniem:
• Westelike Afrika

Afkorting:
• W.Afr.

Verwant:
• Noord-Afrika
• Oos-Afrika
• Sentraal-Afrika
• Suider-Afrika

Vertaling:
Engels: West Africa
Nederlands: Oost-Afrika

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Oos-Afrika
Volgende onderwerp: Sentraal-Afrika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 23:05:18 MGT 2024