Leksikograaf Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Oos-Afrika
Afbreking: Oos-A•fri•ka
Pleknaam: Oos-Afrika
Betekenis:
• Die oostelike gedeelte van die kontinent van Afrika.
Gebruik:
• Die lande in Oos-Afrika is: die Comore-eilande, Djiboeti, Eritrea, Ethiopië, Kenia, Mauritius, Seychelle, Somalië, Tanzanië, Uganda en dikwels ook Burundi, Madagaskar, Malawi, Mosambiek, Rwanda, Soedan en Suid-Soedan.