Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gebonde
gebonde [boodskap #141829] Sa, 13 Mei 2023 11:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gebonde
Afbreking: ge•bon•de


Byvoeglike naamwoord: gebonde
Attributief: gebonde

Betekenis:
• Wat saam gaan; gebind is.
• Wat ingeperk en nie vry is nie.

Gebruik:
• As volksgenote is ons aan ons vaderland gebonde.
• Sy lewe 'n gebonde lewe. Hy is aan die belofte gebonde.

Sinoniem:
• geheg
• gekombineer
• saamgesnoer
• verbonde
• verkleef

Antoniem:
• ongebonde

Hiponiem:
• aardgebonde
• gebiedsgebonde
• geslagsgebonde
• landsgebonde
• seisoensgebonde
• stamgebonde
• tradisiegebonde
• tydgebonde

Afgelei:
• gebondenheid

Vertaling:
Engels: attached, bound to; tied, constrained by
Nederlands: gebonden

Nota:
• Sterk verlede deelwoord van bind.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: HTS
Volgende onderwerp: skoorsoekerig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 05:55:34 MGT 2024