Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » HTS
HTS [boodskap #141828] Sat, 13 May 2023 09:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
HTS
Afbreking: HTS


Afkorting: HTS

Betekenis:
• Afkorting vir Hoër Tegniese Skool.

Gebruik:
• Hy het in 2023 van die HTS John Vorster in Rietfontein gematrikuleer.

Vertaling:
Engels: technical high school
Nederlands: hogere technische school

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: godsdienswetenskap
Volgende onderwerp: gebonde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 00:20:41 UTC 2024