Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » okarina
okarina [boodskap #141825] Vr, 12 Mei 2023 14:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Seun wat die okarina bespeel.
'n Seun wat die okarina bespeel.
'n Okarina.
'n Okarina.
okarina
Afbreking: o•ka•ri•na


Selfstandige naamwoord: okarina
Meervoud: okarinas

Betekenis:
• 'n Ovaalvormige fluit, toe aan beide kante, met 'n mondstuk en gaatjies wat met die vingers toegedruk word.

Gebruik:
• Die okarina is deel van 'n ou familie van musiekinstrumente, oorspronklik uit Sjina, wat moontlik tot 12 000 jaar terug dateer.

Sinoniem:
• erdefluit

Hiperoniem:
• blaasinstrument

Vertaling:
Engels: ocarina
Nederlands: ocarina

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: knipoog
Volgende onderwerp: swetswoord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 05:30:40 MGT 2024