Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » atletiekveld
atletiekveld [boodskap #141819] Thu, 11 May 2023 10:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
atletiekveld
Afbreking: at•le•tiek•veld
Samestelling: atletiek + veld


Selfstandige naamwoord: atletiekveld
Meervoud: atletiekvelde
Verkleinwoord: atletiekveldjie
Meervoud van verkleining: atletiekveldjies

Betekenis:
• Sportveld waarop atletiek (meestal velditems) beoefen word.

Gebruik:
• Die skool se atlete het uitgeblink op beide die atletiekveld en -baan.

Verwant:
• atletiekbaan

Vertaling:
Engels: athletic field
Nederlands: atletiekveld

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: saalopening
Volgende onderwerp: aankondig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 00:16:19 UTC 2024