Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » saalopening
saalopening [boodskap #141818] Do., 11 Mei 2023 10:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24746
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
saalopening
Afbreking: saal•o•pe•ning
Samestelling: saal + opening


Selfstandige naamwoord: saalopening
Meervoud: saalopeninge

Betekenis:
• 'n Samekoms in 'n saal waartydens die dag se verrigtinge afgeskop word.

Gebruik:
• Tydens saalopening het die skoolhoof die leerders behoorlik die Leviete voorgelees.

Vertaling:
Engels: hall opening
Nederlands: zaalopening

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kiewiet
Volgende onderwerp: atletiekveld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Apr. 03 12:16:34 UTC 2026