gespe [boodskap #141813] |
Thu, 11 May 2023 08:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gespe
Afbreking: ges•pe
Selfstandige naamwoord: gespe
Meervoud: gespes
Verkleinwoord: gespetjie
Meervoud van verkleining: gespetjies
Betekenis:
• Sluitstuk van metaal om twee ente bymekaar te hou.
Gebruik:
• Die belt se gespe het gebreek.
Wisselvorm:
• gesper
Hiponiem:
• skedegespe
• skoengespe
Afgelei:
• ingespe
• losgespe
• vasgespe
Vertaling:
Engels: buckle, clasp
Nederlands: gesp
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|