Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skoolfonds
skoolfonds [boodskap #141812] Thu, 11 May 2023 07:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
skoolfonds
Afbreking: skool•fonds
Samestelling: skool + fonds


Selfstandige naamwoord: skoolfonds
Meervoud: skoolfondse
Verkleinwoord: skoolfondsie
Meervoud van verkleining: skoolfondsies

Betekenis:
• Geld wat aan 'n skool betaal word vir die befondsing van handboeke, onderwysers, ens.

Gebruik:
• Die skoolfonds beloop R30 000 per leerder en kan eenmalig of kwartaalliks betaal word.

Sinoniem:
• skoolfooie
• skoolgeld

Vertaling:
Engels: school fund, school fee
Nederlands: schoolfonds

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skoolbaadjie
Volgende onderwerp: gespe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 00:25:55 UTC 2024