skoolbaadjie [boodskap #141811] |
Do, 11 Mei 2023 07:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skoolbaadjie
Afbreking: skool•baad•jie
Samestelling: skool + baadjie
Selfstandige naamwoord: skoolbaadjie
Meervoud: skoolbaadjies
Verkleinwoord: skoolbaadjietjie
Meervoud van verkleining: skoolbaadjietjies
Betekenis:
• 'n Netjiese baadjie wat saam met skooldrag gedra word.
Gebruik:
• Leerders moet 'n skoolbaadjie met saalopeninge op Maandae, asook tydens amptelike skoolgeleenthede dra.
Vertaling:
Engels: school blazer
Nederlands: schooljas
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|