mondeling [boodskap #141810] |
Do, 11 Mei 2023 06:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
mondeling
Afbreking: mon•de•ling
Selfstandige naamwoord: mondeling
Meervoud: mondelinge, mondelings
Verkleinwoord: mondelinkie
Meervoud van verkleining: mondelinkies
Betekenis:
• 'n Mondelinge toets in die vorm van 'n voorbereide of onvoorbereide praatjie.
Gebruik:
• Ons moet môre 'n Afrikaanse mondeling doen.
Vertaling:
Engels: oral
Nederlands: spreekbeurt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|