Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tongval
tongval [boodskap #141809] Wed, 10 May 2023 18:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
tongval
Afbreking: tong•val
Samestelling: tong + val


Selfstandige naamwoord: tongval
Meervoud: tongvalle
Verkleinwoord: tongvalletjie
Meervoud van verkleining: tongvalletjies

Betekenis:
• 'n Bepaalde uitspraak of aksent waarmee iemand praat.

Gebruik:
• Die opvoering is 'n verkenning van liefde en verlies wat in die Kaapse tongval van Afrikaans vertel word.

Sinoniem:
• aksent
• artikulasie
• dialek
• idioom
• streektaal
• uitspraak

Vertaling:
Engels: idiom, dialect, accent
Nederlands: tongval

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dowerig
Volgende onderwerp: mondeling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Dec 28 23:51:29 UTC 2024