dowerig [boodskap #141808] |
Wed, 10 May 2023 17:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dowerig
Afbreking: do•we•rig
Samestelling: doof + -erig
Byvoeglike naamwoord: dowerig
Attributief: dowerige
Betekenis:
• Wat sleg hoor; betreklik doof is.
Gebruik:
• Jy moet hard praat, die man is dowerig.
Sinoniem:
• hardhorend
• sleghorend
Afgelei:
• dowerigheid
Vertaling:
Engels: somewhat deaf
Nederlands: enigszins doof
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|