Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » insomnia
insomnia [boodskap #141805] Wed, 10 May 2023 13:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
insomnia
Afbreking: in•som•ni•a


Selfstandige naamwoord: insomnia
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Slaapversteuring waar die lyer sukkel om aan die slaap te raak, of nie genoeg slaap inkry nie.

Gebruik:
Insomnia versteur die natuurlike slaapritme wat nie altyd maklik herstel kan word nie.

Sinoniem:
• slaaploosheid
• slapeloosheid

Antoniem:
• hipersomnia

Vertaling:
Engels: insomnia, sleeplessness
Nederlands: insomnia

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: slapeloos
Volgende onderwerp: vlekkeloos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 00:11:26 UTC 2024