Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » slapeloos
slapeloos [boodskap #141804] Wo, 10 Mei 2023 07:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
slapeloos
Afbreking: sla•pe•loos
Samestelling: slaap + -e- + -loos


Byvoeglike naamwoord: slapeloos
Vergrotende trap: slapeloser
Oortreffende trap: slapeloosste
Attributief: slapelose

Betekenis:
• Wat nie kan slaap nie of sukkel om te slaap.

Gebruik:
• Ek is slapeloos en het geword soos 'n eensame voël op die dak. [Psalms 102:8]

Wisselvorm:
• slaaploos

Sinoniem:
• rusteloos
• waaksaam
• wakker

Afgelei:
• slapeloosheid

Vertaling:
Engels: sleepless, wakeful
Nederlands: slapeloos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: speelkaart
Volgende onderwerp: insomnia
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 05:30:59 MGT 2024