speelkaart [boodskap #141803] |
Wed, 10 May 2023 07:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
speelkaart
Afbreking: speel•kaart
Samestelling: speel + kaart
Selfstandige naamwoord: speelkaart
Meervoud: speelkaarte
Verkleinwoord: speelkaartjie
Meervoud van verkleining: speelkaarttjies
Betekenis:
• 'n Reghoekig stukkie karton wat in 'n kaartspel gebruik word om mee te speel.
Gebruik:
• Daar is 52 speelkaarte in 'n pak kaarte, met 13 skoppens (♠), 13 hartens (♥), 13 ruitens (♦) en 13 klawers (♣).
Vertaling:
Engels: playing card
Nederlands: speelkaart
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|