Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Denemarke
Denemarke [boodskap #141801] Di, 09 Mei 2023 19:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kaart van Denemarke.
Kaart van Denemarke.
Denemarke se vlag.
Denemarke se vlag.
Denemarke
Afbreking: De•ne•mar•ke
Uitspraak: /ˈdiə̯nəˌmɑrkə/


Pleknaam: Denemarke

Betekenis:
• 'n Land in Noord-Europa, amptelik die Koninkryk Denemarke.

Gebruik:
Denemarke se hoofstad is Kopenhagen.

Verwant:
• Deens
• Deen

Vertaling:
Engels: Denmark
Nederlands: Denemarken
Xhosa: iDenmaka
Zoeloe: iDenimaki

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oogmerk
Volgende onderwerp: sprakeloos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 05:59:01 MGT 2024