Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vennootskap
vennootskap [boodskap #141799] Di, 09 Mei 2023 18:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vennootskap
Afbreking: ven•noot•skap
Samestelling: vennoot + -skap


Selfstandige naamwoord: vennootskap
Meervoud: vennootskappe
Verkleinwoord: vennootskappie
Meervoud van verkleining: vennootskappies

Betekenis:
• 'n Kommersiële samewerking tussen partye waar die opbrengs verdeel word.

Gebruik:
• Die vennote moet in alle sake rakende die vennootskap ten volle openhartig teenoor mekaar wees.

Hiponiem:
• bondgenootskap
• eedgenootskap
• handelsvennootskap

Afgelei:
• vennootskapsakte
• Venootskapsoreenkoms
• vennootskapsreg
• vennootskapsverhouding

Vertaling:
Engels: partnership, company
Nederlands: vennootschap

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bedenking
Volgende onderwerp: oogmerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 05:32:38 MGT 2024