Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bedenking
bedenking [boodskap #141798] Tue, 09 May 2023 18:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bedenking
Afbreking: be•den•king
Samestelling: bedenk + -ing


Selfstandige naamwoord: bedenking
Meervoud: bedenkinge, bedenkings
Verkleinwoord: bedenkinkie
Meervoud van verkleining: bedenkinkies

Betekenis:
• 'n Twyfel of agterdog.
• (verouderd) 'n Oorweging of bepeinsing.

Gebruik:
• Die manier waarop hy met die saak omgaan plaas sy geloofwaardigheid onder bedenking.

Vertaling:
Engels: doubt, reservation; consideration, contemplation, deliberation
Nederlands: bedenking

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gemmerbier
Volgende onderwerp: vennootskap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 00:04:49 UTC 2024