gemmerbier [boodskap #141797] |
Tue, 09 May 2023 17:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gemmerbier
Afbreking: gem•mer•bier
Samestelling: gemmer + bier
Selfstandige naamwoord: gemmerbier
Meervoud: gemmerbiere
Verkleinwoord: gemmerbiertjie
Meervoud van verkleining: gemmerbiertjies
Betekenis:
• 'n Nie-alkoholiese drankie van gefermenteerde gemmer, gis en suiker.
Gebruik:
• Yskoue gemmerbier is heerlik en die gemmer is boonop goed vir jou metabolisme.
Vertaling:
Engels: ginger beer
Nederlands: gemberbier
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|