Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sperstreep
sperstreep [boodskap #141795] Tue, 09 May 2023 11:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sperstreep
Afbreking: sper•streep
Samestelling: sper + streep


Selfstandige naamwoord: sperstreep
Meervoud: sperstrepe
Verkleinwoord: sperstrepie
Meervoud van verkleining: sperstrepies

Betekenis:
• 'n Streep waaroor 'n mens nie mag beweeg nie, soos 'n ononderbroke lyn op 'n pad.

Gebruik:
• Die vragmotor jaag oor die sperstreep en ploeg in die aankomende verkeer in.

Vertaling:
Engels: barrier line
Nederlands: niet-overschrijdingsstreep

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: wêreldklas
Volgende onderwerp: Afrikaner
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 00:11:21 UTC 2024