wêreldklas [boodskap #141794] |
Tue, 09 May 2023 09:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wêreldklas
Afbreking: wê•reld•klas
Samestelling: wêreld + klas
Byvoeglike naamwoord: wêreldklas
Attributief: wêreldklas
Betekenis:
• Wat met die beste in die wêreld vergelyk kan word.
Gebruik:
• Suid-Afrika produseer wêreldklas wyne vir die uitvoermark.
Sinoniem:
• uitvoerklas
• topklas
Afgelei:
• wêreldklashotel
Vertaling:
Engels: world class
Nederlands: wereldklasse
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|