Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Litoue
Litoue [boodskap #141793] Di, 09 Mei 2023 08:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kaart van Litoue.
'n Kaart van Litoue.
Litoue se vlag.
Litoue se vlag.
Litoue
Afbreking: Li•tou•e
Uitspraak: /liˈtəʊ̯wə/, /ləˈtəʊ̯wə/, /liˈtɑʊ̯wə/


Pleknaam: Litoue

Betekenis:
• 'n Land in Noordoos-Europa, amptelik die Republiek Litaue.

Gebruik:
Litoue grens aan Letland, Belarus, Pole en Rusland.

Wisselvorm:
• Litaue

Verwant:
• Litouer
• Litous
• Litouse

Vertaling:
Engels: Lithuania
Nederlands: Litouwen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Arabies
Volgende onderwerp: wêreldklas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 05:37:44 MGT 2024