plekmat [boodskap #141790] |
Mon, 08 May 2023 20:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
plekmat
Afbreking: plek•mat
Samestelling: plek + mat
Selfstandige naamwoord: plekmat
Meervoud: plekmatte
Verkleinwoord: plekmatjie
Meervoud van verkleining: plekmatjies
Betekenis:
• 'n Beskermende matjie wat onder 'n bord op 'n tafel geplaas word.
Gebruik:
• Die plekmatjies pas mooi by die tafeldoek.
Vertaling:
Engels: place mat
Nederlands: onderlegger
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Re: plekmat [boodskap #141791 is 'n antwoord op boodskap #141790] |
Tue, 09 May 2023 05:46 |
|
Aaltjie
Boodskappe: 1 Geregistreer: February 2023
Karma: 1
|
Junior Lid |
|
|
Dankie vir jou getroue moeite. Ek waardeer hierdie webwerf geweldig en gebruik dit elke dag.
|
|
|