Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » langlewemelk
langlewemelk [boodskap #141787] Mon, 08 May 2023 12:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
langlewemelk
Afbreking: lang•le•we•melk
Samestelling: lang + lewe + melk


Selfstandige naamwoord: langlewemelk
Meervoud:

Betekenis:
• Melk wat behandel is om die rakleeftyd daarvan te verleng.

Gebruik:
Langlewemelk is melk wat met 'n UHT-proses (Ultra Hoë Temperatuur) behandel is.

Vertaling:
Engels: long life UHT milk
Nederlands: melk met een lange levensduur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aam
Volgende onderwerp: oordrywing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Dec 28 23:54:28 UTC 2024