Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aam
aam [boodskap #141786] Mon, 08 May 2023 11:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
aam
Afbreking: aam


Selfstandige naamwoord: aam
Meervoud: ame
Verkleinwoord: aampie
Meervoud van verkleining: aampies

Betekenis:
• 'n Ou vloeistofmaat vir drank, onderverdeel in vier ankers, gelykstaande aan ongeveer 32 gelling.

Gebruik:
• Die aam het ná die ingebruikneming van die SI-stelsel in onbruik verval.

Afgelei:
• halfaam

Vertaling:
Engels: aum
Nederlands: aam

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: attensie
Volgende onderwerp: langlewemelk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 00:12:25 UTC 2024