Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » attensie
attensie [boodskap #141785] Mon, 08 May 2023 09:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
attensie
Afbreking: at•ten•sie


Selfstandige naamwoord: attensie
Meervoud: attensies

Betekenis:
• Die handeling om iemand se aandag te trek, of iets onder iemand se aandag te bring.

Gebruik:
• Die leeumannetjie soek die wyfie se attensie, maar sy wil niks weet nie.

Sinoniem:
• aandag
• ag
• notisie
• oplettendheid

Vertaling:
Engels: attention, thoughtfulness
Nederlands: attentie

Nota:
• Franse leenwoord, maar gebruik eerder een van die sinonieme.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: deurkom
Volgende onderwerp: aam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 00:33:55 UTC 2024