Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » deurkom
deurkom [boodskap #141784] Sun, 07 May 2023 18:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
deurkom
Afbreking: deur•kom
Samestelling: deur + kom


Werkwoord: kom deur, deurkom
Verlede tyd: het deurgekom

Betekenis:
• Om van die een kant tot die ander kant te kom.
• Om met iets te slaag.

Gebruik:
• Die rivier is in vloed, ons sal nie hier deurkom nie.
• Net die helfte van die klas het wiskunde deurgekom.

Afgelei:
• deurkomkans
• deurkomplek

Vertaling:
Engels: to get through; to pass
Nederlands: deurkom

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitfaseer
Volgende onderwerp: attensie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 00:12:33 UTC 2024