Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitfaseer
uitfaseer [boodskap #141783] So, 07 Mei 2023 17:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitfaseer
Afbreking: uit•fa•seer
Samestelling: uit + faseer


Werkwoord: faseer uit, uitfaseer
Verlede tyd: het uitgefaseer

Betekenis:
• Om die gebruik van iets stap vir stap te staak; stapsgewys beëindig.

Gebruik:
• In fase een word die ou masjiene uitgefaseer soos die nuwe masjiene ingefaseer word.

Antoniem:
• infaseer

Afgelei:
• uitfasering

Vertaling:
Engels: to phase out
Nederlands: uitfaseren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitstraal
Volgende onderwerp: deurkom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 05:54:53 MGT 2024