uitstraal [boodskap #141782] |
Sun, 07 May 2023 12:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uitstraal
Afbreking: uit•straal
Samestelling: uit + straal
Werkwoord: straal uit, uitstraal
Verlede tyd: het uitgestraal
Betekenis:
• Om energie of materie te versprei deur strale af te gee.
• (figuurlik) Om af te gee; soos strale laat uitgaan.
Gebruik:
• 'n Lamp straal lig uit. 'n Vuur wat brand sal hitte uitstraal.
• Sy het altyd vriendelikheid uitgestraal.
Sinoniem:
• beskyn
• irradieer
• verhelder
• verlig
Afgelei:
• uitstraalpunt
• uitstraalvermoë
• uitstraling
Vertaling:
Engels: to beam out, emit, radiate
Nederlands: uitstralen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|