ge- [boodskap #141779] |
Sun, 07 May 2023 09:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ge-
Afbreking: ge-
Uitspraak: /χə/
Voorvoegsel: ge-
Betekenis:
• Dui die verlede tyd aan.
• Dinge saam; 'n versameling.
Gebruik:
• Die voorvoegsel ge- kom voor in werkwoorde soos gedoen, gelag, geloop en gespeel.
• Die voorvoegsel ge- kom voor in naamwoorde soos gebeente, gebergte en gestoelte.
Vertaling:
Engels: form the past participle; collection of
Nederlands: ge-
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|