Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » her-
her- [boodskap #141778] Sun, 07 May 2023 09:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
her-
Afbreking: her-
Uitspraak: /ɦɛr/


Voorvoegsel: her-

Betekenis:
• Weer; opnuut; nog 'n keer.

Gebruik:
• Die voorvoegsel her- kom voor in werkwoorde soos herkou, herlaai, hernoem, heropen, herrangskik en hersien.

Vertaling:
Engels: re-, again
Nederlands: her-

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: be-
Volgende onderwerp: ge-
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 00:12:30 UTC 2024