Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » be-
be- [boodskap #141777] Sun, 07 May 2023 09:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
be-
Afbreking: be-
Uitspraak: /bə/


Voorvoegsel: be-

Betekenis:
• Voorsien van.

Gebruik:
• Die voorvoegsel be- kom voor in byvoeglike naamwoorde soos beroemd.
• Die voorvoegsel be- kom voor in werkwoorde soos beman, bekroon, bemark, beskiet en bewerk.

Vertaling:
Engels: provided with
Nederlands: be-

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mors-
Volgende onderwerp: her-
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 00:33:48 UTC 2024