Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ont-
ont- [boodskap #141775] Sun, 07 May 2023 08:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ont-
Afbreking: ont-
Uitspraak: /ɔnt/


Afkorting: ont-

Betekenis:
• Begin.
• Beroof van.

Gebruik:
• Die voorvoegsel ont- kom voor in naamwoorde woorde soos ontbyt, ontkiem en ontstaan.
• Die voorvoegsel ont- kom voor in werkwoorde soos ontbeen, ontbos, onthoof, onttroon, ontwater en ontwortel.

Vertaling:
Engels: begin, start; deprive of
Nederlands: ont-

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wan-
Volgende onderwerp: mors-
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 00:15:45 UTC 2024