Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mis-
mis- [boodskap #141773] Sun, 07 May 2023 08:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
mis-
Afbreking: mis-


Afkorting: mis-

Betekenis:
• Verkeerd
• Sleg

Gebruik:
• Die voorvoegsel mis- kom voor in naamwoorde soos misdaad en misinterpretasie.
• Die voorvoegsel mis- kom voor in werkwoorde soos mishandel en mislei.

Vertaling:
Engels: bad; wrong
Nederlands: mis-

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: esdoringstroop
Volgende onderwerp: wan-
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 00:16:58 UTC 2024