esdoringstroop [boodskap #141772] |
Sun, 07 May 2023 08:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
esdoringstroop
Afbreking: es•do•ring•stroop
Samestelling: esdoring + stroop
Selfstandige naamwoord: esdoringstroop
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Soet stroop van die sap van die esdoringboom (Acer saccharum).
Gebruik:
• Die wafels drup van die esdoringstroop en my mond water.
Vertaling:
Engels: maple syrup
Nederlands: esdoornsiroop. ahornsiroop
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|