Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorskot
oorskot [boodskap #141770] Sa, 06 Mei 2023 18:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorskot
Afbreking: oor•skot
Samestelling: oor + skot


Selfstandige naamwoord: oorskot
Meervoud: oorskotte

Betekenis:
• Dit wat oorbly; die res.
• 'n Dooie liggaam.

Gebruik:
• Die oorskot sal vir liefdadigheid aangewend word.
• Die soldaat se stoflike oorskot is ter aarde bestel.

Sinoniem:
• oormaat
• oortolligheid
• restant
• surplus

Antoniem:
• tekort

Afgelei:
• begrotingsoorskot
• handelsoorskot
• uitvoeroorskot
• geboorteoorskot

Vertaling:
Engels: surplus, excess; corpse, mortal remains
Nederlands: overschot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: troudag
Volgende onderwerp: wierook
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 05:20:22 MGT 2024