Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » troudag
troudag [boodskap #141769] Sa, 06 Mei 2023 17:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
troudag
Afbreking: trou•dag
Samestelling: trou + dag


Selfstandige naamwoord: troudag
Meervoud: troudae

Betekenis:
• Die dag waarop iemand trou (in die huwelik tree), of getrou het.

Gebruik:
• Ek neem my vrou jaarliks met ons troudag uit vir 'n romantiese ete.

Sinoniem:
• bruilofdag
• huweliksdag

Afgelei:
• troudagherdenking

Vertaling:
Engels: wedding day
Nederlands: trouwdag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oer-
Volgende onderwerp: oorskot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 05:28:40 MGT 2024