Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oer-
oer- [boodskap #141768] Sat, 06 May 2023 17:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
oer-
Afbreking: oer-


Voorvoegsel: oer-

Betekenis:
• Die oorspronklike of oudste.

Gebruik:
• Die voorvoegsel oer- kom voor in naamwoorde soos oerdier, oerwoud en oerknal.

Vertaling:
Engels: original, oldest
Nederlands: oer-

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: af-
Volgende onderwerp: troudag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Dec 28 23:58:09 UTC 2024