Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aarts-
aarts- [boodskap #141766] Sat, 06 May 2023 17:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
aarts-
Afbreking: aarts-


Voorvoegsel: aarts-

Betekenis:
• Die opperste, vernaamste of eerste.
• Baie.

Gebruik:
• Die voorvoegsel aarts- kom voor in naamwoorde soos aartshertog, aartshuigelaar, aartskarnallie, aartsleuenaar en aartsvyand.
• Die voorvoegsel aarts- kom voor in byvoeglike naamwoorde soos aartsongelukkig en aartslui.

Vertaling:
Engels: arch-, chief-
Nederlands: aarts-

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: anatomis
Volgende onderwerp: af-
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 00:18:06 UTC 2024